Hallouw 30!

Date

30 October

Time

6:00 pm

9:00 pm

Admission

R300

Event Overview

Trek ‘n streep deur jou roetine en kom lag lekker saam wanneer Emily in SA haar skreeusnaakse stand-up show op die verhoog bring. Dit gaan ‘n lekker aand uit wees, kompleet met ‘n verwelkomingsdrankie om die aand af te skop.

Event Highlights

Die Show

Skerp, snaaks en reguit uit Emily se mond.

Die Welkom-Drink

Elke kaartjie sluit ’n verwelkomingsdrankie by aankoms in.

Die Kuierplek

Die kroeg is vol toegerus vir kaartaankope en maak 18:00 oop.

Die Atmosfeer

Geniet ‘n lekker, gesellige aand saam met mense wat wil lag en ‘n goeie tyd hê.
Koop jou kaartjie nou om teleurstelling te voorkom en jou plek te verseker.

Please Note

Geen onder 18’s nie.
Slegs kaartbetalings by die kroeg.
Venue en kroeg maak om 18:00 oop.
Show begin om 18:30 vir 19:00.

Tickets

Hallouw 30! Ingang

R300.00

Book Now

Hallouw 30! Ingang

Step 1: Choose Tickets

Select your spots in the form below

Step 2: Checkout

Go to your cart and complete the checkout process

Step 3: Secure Your Spot

Make your EFT or card payment to finalise your booking