Hallouw 30! Gala

Date

31 October

Time

6:00 pm

9:00 pm

Admission

R450

Event Overview

Maak jou gereed vir ‘n lekker gala-aand saam met Emily in SA. Hierdie is jou ideale verskoning vir ‘n aand uit met goeie geselskap, ‘n drankie en ligte happies wat alles by die prys ingesluit is.

Event Highlights

Die Gala-Aand

‘n Spesiale vertoning in ‘n lekker atmosfeer waar jy net kan agteroor sit en geniet.

Ligte Etes

‘n Heerlike ligte happie is by jou kaartjie ingesluit.

Die Drankie

’n Verfrissende verwelkomingsdrankie is by jou kaartjie ingesluit.

Die Sosiale Kuier

Die kroeg is vol toegerus vir kaartaankope en maak vroeg oop sodat niemand in ’n tou hoef te staan nie.
Koop jou kaartjie nou om teleurstelling te voorkom en jou plek te verseker.

Please Note

Geen onder 18’s nie.
Slegs kaartbetalings by die kroeg.
Die kaartjie sluit ‘n drankie en ‘n ligte ete in.
Venue en kroeg maak om 18:00 oop.
Show begin om 18:30 vir 19:00.

Tickets

Hallouw 30! Gala

R450.00

Book Now

Hallouw 30! Gala

Step 1: Choose Tickets

Select your spots in the form below

Step 2: Checkout

Go to your cart and complete the checkout process

Step 3: Secure Your Spot

Make your EFT or card payment to finalise your booking