Waarvoor Is Jy Geroep Konferensie
R350,00
Aangebied deur Carin Myburgh van Trinity Truth Foundation.

41 in stock
Datum:
8 Maart 2025
Plek:
Gather@19
Tyd:
09:00 am
Beskrywing
Ons kom soms op ‘n plek in ons lewe waar ons oor baie goed wonder en dalk maak min goed vir jou sin op die oomblik.
Wonder jy hoekom maak ek oor en oor dieselfde foute?
Waarom kan ek nie voorentoe beweeg nie?
Hoekom kan ek nie volhou met my goeie voornemens nie?
Wanneer gaan die seer van die verlede genees of hoe lank nog voor ek oor die groot teleurstelling kom?