Loading Events

« All Events

Waarvoor is jy Geroep

March 8

8 Maart 2025

Waarvoor Is Jy Geroep

Datum:

8 Maart 2025

Plek:

Gather@19

Prys:

R350

}

Tyd:

09:00 am

Konferensie Oorsig

Konferensie aangebied deur Carin Myburgh van Trinity Truth Foundation.

Waarvoor is jy geroep?

Ons kom soms op ‘n plek in ons lewe waar ons oor baie goed wonder en dalk maak min goed vir jou sin op die oomblik.

Wonder jy hoekom maak ek oor en oor dieselfde foute? Waarom kan ek nie voorentoe beweeg nie? Hoekom kan ek nie volhou met my goeie voornemens nie? Wanneer gaan die seer van die verlede genees of hoe lank nog voor ek oor die groot teleurstelling kom?

Konferensie Hoogtepunte

Motiverende Aanbiedings

Inspirerende sessies aangebied deur Carin Myburgh van Trinity Truth Foundation. Ontdek die roeping en doel van jou lewe.

Breek Negatiewe Patrone

Praktiese wenke om negatiewe patrone te breek en vorentoe te beweeg. Strategieë om jou goeie voornemens vol te hou.

Emosionele Herstel

Diepgaande insigte oor die genesing van emosionele seer en teleurstelling.

Netwerk en Verfrissing

Geleentheid om met ander deelnemers te netwerk en ervarings te deel. Ligte etes ingesluit gedurende die hele konferensie.

Sluit aan by ons vir ‘n transformerende ervaring wat jou lewe kan verander en jou op ‘n pad van genesing en selfontdekking kan plaas.

Beperkte Beskikbaarheid

Slegs 120 plekke is beskikbaar, so verseker jou plek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Moenie hierdie opwindende geleentheid misloop nie!

Kaartjies

Volwasse

R350.00

Kontak ons gerus vir meer inligting:

Gather@19: +27 (0)67 634 7246 / info@gather19.co.za

Carin Myburgh: +27 (0)63 378 4543 / carin@trinitytruth.co.za

Neem Kennis:

Kaartjie aankope sluit 28 Februarie 2025.

Details

Date:
March 8
Event Category: